’n Kuber-Kat van kaliber
Met ’n selfoon in die een hand, en haar vrugbare verbeelding in die ander, het Katinka Oosthuizen vir haarself...
Die Stellenbosse restaurant, The Table at De Meye, voorsien danksy die Eat Out Restaurant Relief Fund daagliks voedsame maaltye aan kwesbare mense in die Cloetesville-gemeenskap.
In krisistye maak die wêreld staat op kunstenaars om sy kollektiewe ervaring vas te vang en rigtingwysers van mense se emosies te wees. Justice Mukheli, Anthony Bila en Shanay Nel, skaaf aan die groter prentjie oor wat dit beteken om fotograwe en filmmakers te wees terwyl daar ’n globale pandemie buite hul deure is.