GKtimo: ’n Vars stem in Afrikaanse rymklets
Timothy Ontong, of “Timo”, soos sy vriende hom noem, woon van kinds af in Pniël, ’n klein dorp buite...
Stellenbosse musiekliefhebbers het onlangs byeengekom in die Universiteit Stellenbosch (US) konservatorium se Endlersaal om die jaarlikse wêreld-trekklavierdag te vier.