x
June 15th, 2025
  • About
  • Team
  • Contact Us
  • Code of Ethics
Facebook Twitter Youtube Instagram E-mail
SMF News

Main menu

Skip to content
  • Home
  • News
  • Campus
  • Sport
  • Profile
  • Features
  • Woordfees
  • Newspaper
  • Newsletter
  • Magazine

Author: Keziah Bailey

Waar daar ’n ‘Will’ is is daar ’n weg: Weskuskind se reis tot Sterstatus

Vir die 24-jarige akteur William Adams van die Weskus, ’n bekende gesig onder Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners te danke aan sy...
Arts, Profile, Theatre

’n Oneindigende soektog na ontvlugting

Die eenmanstuk, Jessie, die man en die maan, is ’n aangrypende en emosionele toneelstuk wat die menslike psige diep...
Arts, Events, Woordfees

Woordfees: Teaterstuk ‘Boesak’ ’n kreatiewe geskiedenisles

Hoe bekend is jy met die anti-apartheidsaktivis Allan Aubrey Boesak? Die eenmanstuk Boesak vertel die verhaal en lewensreis van...
Events, Theatre, Woordfees

Bywoning van Idasvallei-optog teen misdaad ‘teleurstellend’

Die aantal inwoners wat die  tweede optog van die Idasvallei-komitee op 1 Oktober bygewoon het was “teleurstellend”, volgens Russell...
Community, Crime, News

Lae stemsyfers lol by vanjaar se verkiesing van US Studenteraad

Die verkiesing van die Studenteraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch (US) vir 2024 is vanjaar onder meer gekenmerk deur...
Campus, Elections, Stellenbosch University

Wes-Kaapse premier hoor van gebrekkige polisiehulpbronne op Stellenbosch

Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het op 16 Augustus Stellenbosch besoek om die tekort aan hulpbronne by die Kayamandi-,...
Community, Crime, Police

Van Plaaskind tot Suidooster: Keagan Bailey se lewensreis met sy towerpen

Elke Maandag tot Vrydag om 18:30, skakel duisende Suid-Afrikaners in om die gewilde KykNet-sepie Suidooster, te kyk. Die Stellenbosser...
Arts, Features, Profile

Matiesspan bereik podium-posisie by FISU-wêreldstudentspele

’n Maties-atleet het ’n podium-posisie verwerf tydens die Fédération Internationale du Sport Universitaire (FISU) Wêreldstudentespele in Chenga, China. Dié...
Campus, Sport, Stellenbosch University

Selfoonwinkel in Andringastraat geteiken gedurende gewapende roof

Twee verdagtes is steeds op vrye voet nadat hulle aan die einde van Julie by ’n gewapende roof in...
Burglary, Community, Crime, local news

Marunzo Thomas se pad na die kassie

As die een deur toe gaan, gaan die ander een oop. Dít is die ervaring van 22-jarige Marunzo Thomas,...
Features, Profile, Theatre
1 2 Next ›
The Latest
  • SA Wine Summit: SU AgriSciences faculty to invest in new research facility
  • ‘The university as a patient’ Former rector Wim de Villiers reflects on his time in the hot seat
  • She’s the only girl… in biocrusts! 
  • Limpopo boy’s journey to academic excellence
  • New book by SU researchers tackles SA school reading crisis
  • Paarlse wetstoepassers onseker oor poste
  • ‘You just get chills’ – Bianca Augustyn on sporting the Springbok jersey
Facebook
Facebook
Twitter
My Tweets
Instagram
© SMF News