x
April 24th, 2026
  • About
  • Team
  • Contact Us
  • Code of Ethics
Facebook Linkedin Youtube Instagram E-mail
SMF News

Main menu

Skip to content
  • Home
  • News
  • Campus
  • Sport
  • Profile
  • Features
  • Woordfees
  • Newspaper
  • Newsletter
  • Magazine

Author: Leo Cordom

Stellenbosse student bied ’n bietjie WynVirDie(Inperkings)Pyn

’n Honneursstudent in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n potgooi geskep met die oog daarop om eensaamheid binne die tydperk van inperking te bekamp. 

Campus, COVID-19, Entertainment, Lifestyle, News

Stellenbosch PSO’s daag studente uit om gesigmaskers te maak

Twee van die Universiteit Stellenbosch (US) se Private Studente Organisasies (PSO’s), Osler en Olympus, het hande gevat met die #MaskMakingMovement-inisiatief in die stryd teen die Covid-19-pandemie. 

COVID-19, Health, News

Stellenbosch alumni kook by SA Radio Awards

Universiteit Stellenbosch (US) alumni het vanjaar groot sukses behaal by die SA Radio Awards, wat op 17 April 2020 digitaal plaasgevind het.

Entertainment, Events, News

Welsynsorganisasies in Swartland hou blink kant bo tydens Covid-19 pandemie

Sedert die grendelstaat aan die einde van Maart in werking gestel is, was baie welsynsorganisasies in staat om binne die regulasies wat daargestel is om die verspreiding van Covid-19 te voorkom, voort te gaan met bedrywighede.

COVID-19, Features, News

Uncle Spike sluit met ’n “Nuwe Riff” af

Die Stellenbosch-gebaseerde musiekgroep, Uncle Spike, het op 12 April 2020 hul nuutste musiekvideo, “Nuwe Riff” vrygestel. Dié musiekvideo is die laaste een op hulle mees onlangse EP, Just Take Care of Yourself.

Entertainment, Music, News

Kanna hy kô hystoe, want Adam Small is hier

Die produksie Die poet, wie’s hy?, wat handel oor die lewe en werk van skrywer-digter Adam Small wat vanjaar...
Events, Lifestyle, Music, News, Woordfees

Moffie kom terug huis toe

Die Suid-Afrikaanse film, Moffie, het op 2 Maart 2020 in Suid-Afrika gedebuteer na talle benoemings by verskeie filmfeeste reg...
Entertainment, Events, Lifestyle, News, Review
‹ Prev 1 2
The Latest
  • Dancing in Style is back
  • Stellenbosch rents rise as new developments price out students and locals
  • Home Affairs outreach brings IDs to Cloetesville High
  • New bike facility offers security and sustainability
  • Stellenbosch’s cashless culture works for some, not all
  • SU voices criticise new history curriculum 
  • Cherished traffic officer Charl Smit dies aged 54
Facebook
Facebook
Twitter
My Tweets
Instagram
© SMF News