Departement Afrikaans en Nederlands vier Ponelis met gedenklesing Die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Afrikaans en Nederlands bied weer binnekort hulle Fritz Ponelis-gedenkgeleentheid aan. Vanjaar se geleentheid...
‘Dis Altyd Lente’ for musician Nic Stevens South African musician Nic Stevens is known for his 2006 hit song, arguably now known as the unofficial anthem...
US-dosent word lid van SA Akademie ’n Dosent van die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs tot ’n volwaardige lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap...
Studenteskrywer vuur en vlam oor vervolgroman ’n PhD-student aan die Universiteit Stellenbosch se tweede roman gaan binnekort op winkelrakke landswyd verskyn. Joha van Dyk, wat...
’n Kollig op Almero Welgemoed Na bykans sewe jaar in die musiekbedryf, en twee albums later, bly Monochromie-sanger Almero Welgemoed steeds die teruggetrokke hoërskoolseun...
Ronelda Kamfer gesels oor ’n ander taal in ’n ‘accidental space’ Die skrywer Ronelda Kamfer het grootgeword in ’n kultuur van stories – stories wat spreek tot haar eie lewenservaringe,...
WAT wil ál Afrikaans se ‘masekinnes’ huisves Deel XVI (16) van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) is onlangs aanlyn bekendgestel met die herdenking van...
Letterkunde kan Afrikaans help ‘ontklont’ – Antjie Krog by kongres Uitdagings rondom Afrikaans as onderrigtaal in gevestigde ruimtes was ’n belangrike onderwerp op vanjaar se Ontlaering-kongres, wat virtueel op...
Dosent, oud-Matie maak skoonskip by UJ-pryse ’n Dosent en ’n voormalige student aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Afrikaans en Nederlands het vanjaar skoonskip...
Betogers oorhandig memorandum oor taalbeleid aan US ʼn Groep betogers het op 9 April ʼn memorandum aan die Universiteit Stellenbosch (US) oorhandig waarin hulle hul besware...