Plaaslike helde beloon vir onbaatsugtigheid
Drie Stellenbossers is onlangs in ’n nuwe televisiereeks beloon vir hul onbaatsugtige dade tydens die Covid-19-pandemie. Johan de Jager,...
Universiteit Stellenbosch (US) alumni het ’n nuwe, aanlyn opvoedkundige platform gestig wat beoog om deur middel van praktiese wyses en hulpmiddels studente toe te rus “om die beste weergawes van hulself te wees”…
’n Honneursstudent in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n potgooi geskep met die oog daarop om eensaamheid binne die tydperk van inperking te bekamp.