Om die Riebeek-berge te versit

In April vanjaar het die 24-jarige Lunga Swelindawo sy meestersgraad in Ekonomie ontvang. Dié Swartlander het van kindsbeen af geweet dat hy anders is: Hy wil brûe bou, ander mense ophef en mense se lewens verander…