Historiese boom word monument by Moedergemeente
Die oorblywende boomstomp van die 160 jaar oue Europese eikeboom sal nou ‘n monument word en as aandenking dien....
Sowat 40 huishoudings in ’n informele nedersetting in die Strand is dakloos na verwoestende winde van 7 April. Dit is volgens Chantal Cerfontein, voorsitter van Sub-raad 8 in Strand.