Regstelling en apologie

SMF News het ‘n berig wat op 2 April gepubliseer is, verwyder waarin ongetoetste bewerings oor krieketspelers van ‘n Bolandse skool gemaak is. ‘n Ernstige belangebotsing waarvan die redakteurs nie bewus was by die samestelling en skryf van die berig nie, het ons tot hierdie stap laat besluit in belang van akkurate, regverdige en deursigtige verslaggewing soos die Suid-Afrikaanse Perskode vereis. Ons vra om verskoning aan die skool en die kinders wie se name in die berig genoem is. 

Correction and apology

SMF News has removed a story published on 2 April that made unverified allegations about cricketers from a Boland school. A serious conflict of interest, of which the editors were unaware when compiling and writing the story, has led us to take this step in the interests of accurate, fair and transparent reporting as required by the South African Press Code. We apologise to the school and the children whose names were mentioned in the story.