Die val van US Botaniese Tuin se oudste boom ʼn ‘katastrofiese verlies’ Die ander helfte van die oudste boom in die Universiteit Stellenbosch (US) se Botaniese Tuin het ontwortel en omgeval...