Liefdadigheidsorganisasie kry nie koue voete tydens inperking nie
’n Plaaslike nie-winsgewende organisasie het verlede maand saamgespan met die Suid-Afrikaanse Blitsbok-rugbyspan om fondse in te samel ten...
Thanks to the Eat Out Restaurant Relief Fund, the Stellenbosch restaurant, The Table at De Meye, provides daily meals to vulnerable people in the Cloetesville community.
Die Stellenbosse restaurant, The Table at De Meye, voorsien danksy die Eat Out Restaurant Relief Fund daagliks voedsame maaltye aan kwesbare mense in die Cloetesville-gemeenskap.